Back to Top

#Business ID: 27472

Get Email Alerts Add to Shortlist
View Shortlist

Successful Home Industry - Owner Going On Pension In Pretoria For Sale

Business Location: Pretoria, Gauteng, South Africa

Asking Price: BUSINESS SOLD Revenue: R 3,000,000 Cash Flow: R 400,000

Business Summary

Uitstekende, winsgewende Tuisnywerheid! Alleen eienares vir 22jaar. Fantastiese ligging. Alles in plek om net oor te neem. Baksters, resepte, werkers en voorraad kan netso oorgeneem word indien die nuwe eienaar dit so verkies.
Die eienares wil saam met haar man aftree en wil nie dat hierdie fantastiese winkel vir die volgende geslag verlore gaan nie. Hierdie is 'n ware juweel wat nie elke dag op die mark kom nie!! Tenspyte van Covid maak hierdie winkel steeds wins en die kliente ondersteun ongelooflik.

Indien jy 'n winkel begeer waaruit jy vreugde sowel as 'n verdienste wil put, is dit nou jou kans!!

Please contact us for more details.

Property Details

Property Type:

Lease

SellAnyBusiness.com

Copyrights © 2020 All Rights Reserved by SellAnyBusiness.com



BUY OR SELL SAFE

Follow your passion - find and buy the business that fits your dream. Buy it Safely!!